Loading...



W3.CSS Template
 
 
 
Afrikaans radio studios FM is ‘n gemeenskap-gebaseerde radiostasie gevestig in Duitsland,. Ons programme is gerig op die Afrikaanssprekende gehoor wat passievol is oor musiek. Ons saai 24 uur per dag uit op Zeno fm:
welkom op afrikaans radio studios germany,
Ons Musiek wat ons spiel op ons Radio Stasies.





Geniet ons musiek wat ons op ons Radio Stasies speel , Deel ons Radio Stasie graag met Vriende en Familie ,
Ons Radio Stasies loop 24/7 aanlyn elke Dag ,  Skakel in Waar jy ooit sal wees op ons Radio Stasies .
Op partytjies, Wanneer jy Kampeer, of Wanneer ooit
na ons Radio Stasies graag wil luister,
Na Afrikaanse en Duitse Musiek, Afrikaans Radio Studios Germany.

Ja dan kom ons met n great boodskap van Afrikaans Radio studios Germany ,Ons sal van Maart 2022 reg Uitsaai
op Afrikaan Radio Studios op n Saturdag van 17h00 tot 18h00 met afrikaans  met Dj Nighthawk,so ek se Welkom.
Seen dat die Radio stasie nou op
90 % LOOP IN GERMANY .dankie vir die Ondersteuning,
Afrikaans Radio Studios Musiek Skakels
        


Besucherzaehler


 Ons reageer op sanger wat graag by ons radiostasie wil aansluit ons voeg hul musiek op ons bediener, dat afrikaanse vriende en aanhangers hul musiek geniet,

 Ons passie is om Afrikaanse en Duitse Musiek te adverteer en dat vriende en Aanhangers die musiek kan geniet soos ons.


 Ons het hierdie webwerf ontwerp vir Afrikaanse vriende en aanhangers kan Afrikaanse en Duitse Musiek geniet.

 

 Ons ondersteun afrikaanse radiostasie regoor die wêreld en europa, puik radiostasie met top afrikaanse musiek en ons voeg hul radiostasies as vennote by.

Ons vennote wat ons adverteer en 'n paar van ons ander webwerf
om te geniet en te volg.

     

     

 

 

















 

 

Ons Radio Stasies


Ons Radiostasies en Radiostasie Vennote, van Oldies but Goldies, Duitse musiek, Afrikaanse Musiek, en baie goeie musiek wat ons op ons Radiostasies speel, Skakel in en besoek ons radiostasies webwerwe en miskien geniet julle ein van ons webwerwe.




























 

Dit is ons radiostasiespan, welkom almal by ons webwerf, Afrikaans Radio Studios Duitsland,
loop oor Radio SAM Broadcaster Germany en Radio SAM Broadcasting Studios in Duitsland ,
Radio SAM Broadcasting Studios het Afrikaans Radio Studios geskep vir die
Afrikaanse Vriende en Famiies wat in Europa woon en
in die Wêreld,
om hul Tuis Musiek-liedjies te geniet, Lekker Dag,  Groete van die span.

                                   
 

Ons adverteer saam met ons vennote,
ons adverteer hul baniere en skakels,
en adverteer Afrikaanse sangers
van Suid-Afrika.

 

Ons adverteer radiostasies van
regoor die wêreld, meeste
van alle Afrikaanse radiostasies.

 

Adverteer gratis by ons al wat ons
nodig het is 'n banier en skakels,
al wat jy hoef te doen
om ons radiostasie te adverteer.

 

Ons speel top musiek op ons
radiostasies, Afrikaanse en Duitse musiek,musiek vir partytjies en
om te geniet waar jy ook al gaan.


Ons Werk wat ons doen op Afrikaans Radio Studios Duitsland
Ons adverteer Afrikaanse sangers en bands
Ons Speel Afrikaanse en Duitse Musiek op ons Radiostasies
Ons voeg Afrikaans Radio Stasies regoor die Wêreld by op ons webwerf.

QR Code       


Ons Hoofradiostasie in Duitsland Genoem Radio SAM Broadcaster Germany ,
Ons het die Radio Stasie webwerf op gebau , vir die Afrikaanse Vriend en Mense,
Afrikaans Radio Studios Germany , is gemaak vir die Afrikaanse Mense
regoor die Wêreld en Europa , om Afrikaanse Musiek te geniet en
Boere Musiek
sowel as Duitse Musiek na te Luister. Geniet en se welkom.



 
 
 
 
 
 
 
 
×

 

 

 

Ons Radio Stasie Banners om te Deel as Partners.
 

   

click maar net op ein van die Radio Banners , Dit sal julle Link op ein van ons radio stasies ,
as julle van ein van ons Banners hou en wil grag Partners wil wees is julle Welkom, jstuur dan net n
E-pos: Radio-Afrikaans-Stereo@gmail.com of
Epos in ons Studio.



 

Email:a.dezius@gmail.com




elke Maand met lekker afrikaans se musiek op ons Afrikaans Radio stasies hier gaan ons lekker kaaier,
saam staan dat ons Tal nooit vergeet nee. Afrikaans se Musiek is Great ,

Internetradio Radio Afrikaans GermanyRadio Afrikaans Germany


Internetradio Radio Afrikaans GermanyRadio Afrikaans Germany
To the top
 

Aangedryf deur Radio Afrikaans Studios Germany 2022






















 



W3.CSS Template

Welkom op Afrikaanse Radio Studios en dankie vir julle Besoek.



Steedener weg Dehrn 65594